Thursday 10 March 2011

A felled cedar of Lebanon - Ezekiel 31

I was talking to our Father this morning while driving to work, asking for a message to post today.  I thought about giving a testamony, but wasn't to sure if that's what He wanted me to do. 

While driving my mother sent me a sms, telling me to read Ezekiel 31.  I read it twice, and a third time, before starting to understand and see the full picture.  I also then thought it to be a great idea to use this portal as a biblestudy blog, hearing and understanding everybody else's thoughts, comments and how the bible message applies to your life.  Julle sien, sodra ons dieper begin delf, en die ware boodskap begin soek, dan is dit asof die skille van ons oe afval. 

Eseg 31:1 - 18, vertel vir ons van die Farao, Koning van Egipte wat met Assirie, 'n seder met baie mooi dik takke vergelyk word.  Die seder het hoog bo alle ander bome gepryk en dit oorskadu. 
Verse 4:  'The waters nourished it, deep springs made it grow tall, their streams flowed all around the base and sent their channels to all the trees of the field.'
Die boom het nog groter geword, die takke langer.  Voels het daar nesgemaak en wilde diere het onder die boom geboorte geskenk.  Al die groot nasies het in sy skaduwee gewoon.  Dit was ongelooflik mooi, mooier as die seders in die tuin van God.  Verse 8: 'no tree in the Garden of God could match its beauty' Verse 9: 'I made it beautiful with abundant branches, the envy of all the trees of Eden in the Garden of God' said the Lord.
Ongelukkig soos met alles, het die seder baie trots en arrogant geword, en homself bo ander aangestel en sy kop tussen die wolke gedruk. Vers 11: 'Daarom het Ek hom oorgegee aan die leier van nasies wat hom volgens sy boosheid gaan vernietig.  Ek het hom eenkant neergegooi.'  Soldate het hom afgekap en die voels en wilde diere het tussen sy takke gaan le. 
Verse 14: 'Therefore no other trees by the waters are ever to tower proudly on high, lifting their tops above thick foliage. No other trees so well-watered are ever to reach such a height; they are all destined for death'
Vers 18: 'Met watter een van die bome van Eden kan jou mag en aansien vergelyk word, Egipte?  Tog sal jy ook saam met die bome van Eden na die onderwereld gebring word ... se die oppermagtige Here.'
Verses 1 - 9: die val van andere in sonde en verdriet waarsku ons om nie selfversekerd en hoogmoedig te wees nie.  It also explains that those who excel others makes themselves the object of envy.  Blessings in their lives are not always a given.  Indien ons sekuriteit in ons lewens nodig het, is dit belangrik om dit nie in hierdie selfversekerd en hoogmoedige mense se skaduwees te gaan soek nie, maar by God.  Wereldse mense is die toonbeeld van voorspoed, maar dit is net 'n toonbeeld!
Verse 10 - 18: Die koning van Egipte was trots, net soos die Koning van Assirie, en hy het ook so geval!  Die val van hierdie mense is weereens 'n waarskuwing aan ander, wees eerder nederig in die Here en bly staande.  Wees eerder 'n laagliggende boom wat goeie vrugte dra vir God.  The wicked person is often seen as flourising, like the beautiful cedar, but this is only for a season, and soon passes away.
Kom ons wees nederig in Jesus Christus, en verseker 'n ewige lewe besaai met seeninge.

God Bless.

No comments:

Post a Comment